Hieronder is ‘n paar van die akkreditasie sertifikate wat mettertyd verwerf is – sommige van hulle het betrekking op sekuriteitstelsels, en sommige van hulle met betrekking tot ander sekuriteitsopleiding. Klik asseblief op enige van die geskandeerde prente om ‘n groter weergawe te sien:








